Samuel Colt | |
---|---|
Gebore | Samuel Colt 19 Julie 1814 |
Sterf | 10 Januarie 1862 Hartford, Connecticut, VSA |
Nasionaliteit | Verenigde State van Amerika |
Beroep | Uitvinder, sakeman |
Bekend vir | Rewolwer |
Eggenoot | Elizabeth Hart Jarvis |
Kinders | Caldwell Hart Colt |
Ouer(s) | Christopher Colt, Sarah Colt |
Samuel Colt (1814 – 1862) was 'n Amerikaanse uitvinder en sakeman. Hy was die stigter van die Colt's Patent Fire-Arms Manufacturing Company, tans bekend as die Colt's Manufacturing Company, en is wêreldwyd bekend as die man wat die rewolwer gewild gemaak het.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search